Overberg Coffee and Tea Co
Boeretroos Coffee
Overberg Farm Windmill
Boeretroos: this Afrikaans idiom for coffee encapsulates the satisfaction and comfort synonomous with the world’s most beloved beverage.
Boeretroos Filter Coffee
Boeretroos Filter Coffee
Coffee Beans
Up until only a century ago our patriachs toiled on agricultural land, making a living from the very soil they came to tame. Coffee brewed on the coal stove would be brought to the fields in the mid-afternoon as comfort and encouragement for tired workers. Along with a lining of boerebeskuit (rusks), the cup of caffeine provided an energy boost to help the men last till sunset.
In Boeretroos filter coffee you will find an understanding companion, whether it be your first cup early in the morning or after dinner in the evening.
The gentleman in the photograph is our grand-pa, Gideon van der Merwe, who farmed near Sutherland in the Karoo.
Boeretroos: Hierdie Afrikaanse sinoniem vir koffie spreek van die bevrediging en vertroosting wat on met die wêreld se gunsteling drankie assosieer.
Tot in die vroeë 1900’s het ons voorvaders hoofsaaklik die grond bewerk en ‘n lewe gemaak uit die woesste land wat hulle kom tem het. Koffie is vroeg donkermôre voor sonop op die koolstoof gebrou. Namiddae is ‘n kan koffie lande toegeneem om die moeë werkers ‘n laatse hupstoot te gee tot sononder tesame met ‘n versnaperingkie van boerebekuit.

Of dit nou daai eerste koppie koffie in die oggend is of die een waarmee jy die soet uit jou kiewe spoel nadat jy tóg maar ‘n bak malvapoeding ôk weggeslaan het na die braai. Hy’s jou kameraad deur dik en dun, vroeg en laat, leeg en vol.

Die man op die foto is onse oupa Gideon van der Merwe wat in die Sutherland distrik geboer het in die vroeë 1900’s.